splattermail

Thursday, November 18, 2004

letter to santa, my broe!

"Aaw wê Senta, mybroe-hoesit?-Duidelik!

Die ding is die my gaazilam: my pa is sat, osse waate en ligte is afgesny, en os is swak mettie kroon. To make a long story sort, os sukkel blind my broe. Ek issie 'n ou wat met 'n boef gedagte kommie, sien jy.

Ek try mos om 'n honest living te maak, my bra.... So try om te bring vir my 3 kiste biere, black label if possible,4 borrels VO of Klippies, 'n sak of twee First Harvest pap sak en 'n parcel groen ... ek sal self die rizzlas organize, kanalla brudder !

Ek makee oek valse tanne want 'n passion gep is lankal uit fashion uit. Ja nei, die kinnes hie is bymekaar om vir my vir a gat te vat. Elke keur as ek verby loep dan skrie hulle "Jy met daai front loader, klop paai mew my bra."

Daai sal als wies vir die jaar. Ek hoep nettie jy los os in die lurchie want daai vokken bunny het os vokkel vir Easter gebringie. Aw wê my masse kind, Ek sal jou uit sort met 'n paar 6x9's en 'n sub vir jou sleer..

Salooot Gamat!

PS: Moetie jou bokke op osse dak park'ie want die winter was lank en die dak plaare is al in hulle chops veroes."






Copyright Splattermail Inc. 2004. All rights reserved. The views above are the views of the bloggers alone.
Valid XHTML1.1 & CSS | RSS feed [xml]
design by smg